# Die UDM in die Oos-Kaap het ernstige kommer uitgespreek oor die provinsie se jongste oudit-uitkomste. Skoon oudits het in 2023/24 van 12 tot 9 gedaal, ondanks vorige toenames. Bulelani Bobotyane van die UDM veroordeel die herhalende mislukkings in Gesondheid en Onderwys, en verwys na swak beplanning en swak bestuur. Meer as drie-miljard-rand is verlore weens onreëlmatige, verkwistende en ongemagtigde besteding en Bobotyane eis dat die premier, Oscar Mabuyane, dringend moet ingryp:
UDM bekommerd oor oudit-uitkomste en diensmislukkings in Oos-Kaap [KLANK]
ENG-BobotyaneOnAudit