# Zimbabwe het begin met vergoedingsbetalings aan voormalige plaaseienaars kragtens die Global Compensation Deed wat in 2020 onderteken is. Daar is tot op hede 740 plase goedgekeur vir vergoeding, met die regering wat reeds ongeveer 59,3-miljoen-rand uitbetaal het vir die eerste verwerkte 378 plase. Die minister van Finansies in Zimbabwe, Mthuli Ncube, sê die vergoeding vorm deel van Zimbabwe se agterstallige klaring- en skuldvereffeningproses, gelei deur die Afrika-ontwikkelingsbank:
Zimbabwe begin met vergoedingsbetalings aan voormalige plaaseienaars [KLANK]
ENG-NcubeOnFarmers