# Die GOOD Party sê hy het ‘n opbouende dialoog met die ANC gehad oor die begrotingsdooiepunt. Die regering van nasionale eenheid is verdeel, met die DA en Vryheidsfront Plus wat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se fiskale raamwerk verwerp weens die voorgestelde nul-komma-vyf-persent-verhoging in BTW. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê hulle glo die ANC is werklik daartoe verbind om alternatiewe bronne te vind om die BTW-verhoging te verhoed:
GOOD Party sê vergadering met ANC oor begrotingsdooiepunt was opbouend [KLANK]
ENG HerronOnANCMeeting