# Die eerste Outisme in Afrika-konferensie het by The Garden Venue in Johannesburg begin en sal ondersoek instel na oplossings vir neuroverskeidenheid vanuit ‘n Afrosentriese oogpunt. Die fokus is op kultureel-gepaste ingrypings, die Afrika Vereniging van Neuroverskeidenheid word by die twee-daagse geleentheid gestig, ‘n Afrika Joernaal van Neuroverskeidenheid word bekendgestel en indiensneembaarheid van atipiese jeug word ondersteun, Hierdie mylpaal-konferensie sal verder poog om stigmas uit te daag en volhoubare netwerke rondom insluiting in die land te skep.
Eerste Outisme in Afrika-konferensie sal neuroverskeidenheids-oplossings aanpak