# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het beduidende tekortkominge onthul in die inspeksiemodel wat deur die Nasionale Huisbouersreguleringsraad gebruik is tydens bouwerk aan ‘n gebou in George wat ‘n jaar gelede ingetuimel het. Die eerste inspeksie het agt dae na registrasie plaasgevind, wat die vereiste gleuf van vyf-dae oorskry het. Simelane het ook verskeie beroepsgesondheids- en veiligheidsoortredings opgemerk, insluitend onduidelike nakomingsriglyne, wat die projek se regulatoriese toesig en veiligheidstandaarde in gedrang gebring het:
Inspeksiegebreke, beroepsgesondheids-oortredings ontbloot na ineenstorting van gebou in George [KLANK]
ENG-SemilaneOnOHS