# Die minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, het die belangrikheid beklemtoon van Afrika-eenheid en samewerking te midde van globale uitdagings. Suid-Afrika is in Pretoria gasheer vir Liberië se minister in die Presidensie, Mamaka Bility. Ramokgopa sê hulle het gemeenskaplike belange bespreek om die bevordering van ontwikkeling en solidariteit oor die vasteland uit te brei:
SA is gasheer vir Liberië se studietoer om Afrika-samewerking te bevorder [KLANK]
ENG-RamokgopaOnLiberia