# President Donald Trump van Amerika hou vol sy wêreldwye tariewe is noodsaaklik vir sy ekonomiese visie en werkskepping. Die tariewe is nou in werking en sluit ʼn tarief van 104-persent vir China in, asook heffings op sowat 60 lande wêreldwyd wat Amerika die grootste oortreders noem. Die heffings op hierdie lande wissel van elf- tot 50-persent. Trump het by ʼn geleentheid van die Nasionale Republikeinse Kongreskomitee gesê meer as 50 lande het die Withuis genader en gesmeek om oor laer tariewe te onderhandel:
Trump sê lande smeek hom om oor tariewe te onderhandel [KLANK]
ENG TrumpOnCountries