# Die GOOD-party sê dis noodsaaklik dat die regering deeglik oorweeg of dit nodig is om die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in binnelandse situasies te ontplooi. Dit volg nadat die SANW Dinsdag tydens #JusticeForCweCwe-betogings in Matatiele in die Oos-Kaap ontplooi is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Suid-Afrikaners het die reg om te betoog en daar was geen aanduiding dat die betoging nie vreedsaam sou wees nie:
GOOD-party bekommerd omdat SANW by #JusticeForCweCwe-betoging ontplooi word [KLANK]
ENG BrettonRightToProtest