Skip to content

EFF dien hofaansoek in om die aanvaarding van die begroting se fiskale raamwerk te betwis [KLANK]

# Die EFF het ‘n aansoek by die Wes-Kaapse Hooggeregshof ingedien om by die DA aan te sluit in sy aansoek vir die uitdaging van die 2025/2026 begroting se fiskale raamwerk ten einde dit onwettig en ongrondwetlik te verklaar. Di fiskale raamwerk is verlede week in die Parlement aanvaar en sluit ‘n 0,5-persent verhoging in BTW in wat in Mei in werking tree. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, sê die Parlement se staande komitee oor Finansies se aanvaarding van die raamwerk is nie in ooreenstemming met die wet nie:

ENG SinawoonChallenge