# Die DA het ‘n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien om Minister van Vervoer, Barbara Creecy te dwing om kritieke verslae oor lugverkeersveiligheid en foute van die Lughawensmaatskappy vry te stel. Chris Hunsinger van die DA sê Creecy steek kernbelangrike besonderhede weg vir die Parlement, insluitend ‘n verslag oor die vliegtuigbrandstofkrisis en notules van raadsvergaderings. Hy doen ‘n beroep vir deursigtigheid om lugvervoerveiligheid te beskerm en Suid-Afrika se toerisme-ekonomie te bevorder:
DA druk vir deursigtigheid oor lughawe-veiligheidskrisis [KLANK]
AFR-HunsingerOnCreecy