# Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson het vyf staatseiendomme in Gauteng aan die LUR van Maatskaplike Ontwikkeling, Faith Mazibuko, oorhandig om slagoffers van geslagsgeweld te huisves. Macpherson het die belangrikheid van die heraanwending van ongebruikte staatsgeboue vir openbare voordeel, beklemtoon. Die samewerkingsprojek hoop om skuilings in al 52 distrikte op te rig. Die minister sê dit is ‘n beduidende skuif in die beleid om geslagsgeweld te beveg:
Minister Macpherson handig persele oor vir huisvesting in Gauteng [KLANK]
ENG-MacphersonOnShelters