# Die FNB se top 40-beursverhandelde fonds is weer as die beste Suid-Afrikaanse aandelefonds in die kategorie: Totale Beleggingsopbrengs oor tien jaar aangewys. Hy het die toekenning by die Suid-Afrikaanse Listed Tracker-toekennings ontvang. Die bank is ook bekroon as beste Buitelandse Aandelefonds in die kategorie: Aktief-bestuurde Sertifikaat vir Beleggingsopbrengs oor drie jaar. Daniel Dos Passos van FNB sê om erkenning te kry vir die verskaffing van eersteklas beleggingsprodukte is werklik merkwaardig:
FNB se top 40 beursverhandelde fonds wen toekennings [KLANK]
ENG DanielonEquity