# Die MK-party eis die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se bedanking ná onthullings dat hy die mense mislei het in die Cwecwe-kinderverkragtingsaak. Die party sê Mchunu het beweer DNS-monsters is van Bergville College in Matatiele in die Oos-Kaap, se skoolhoof geneem, maar dit het later aan die lig gekom daar is geen DNS-monsters geneem nie. Nomahlubi Radebe van die party vra ‘n volledige openbaarmaking en beskuldig die minister dat hy openbare vertroue ondermyn en die ondersoek in gevaar gestel het:
MK-party vra minister Mchunu se bedanking oor misleidende bewerings in Cwecwe kinderverkragtingsaak [KLANK]
ENG RadebeOnMisinformation