Skip to content

IVP beklemtoon nasionale begroting is sleutel tot belegging en ekonomiese groei [KLANK]

# Die leier van die Inkatha Vryheidsparty Velenkosini Hlabisa het die party se volle ondersteuning vir die nasionale begroting herhaal deur die voordele daarvan in plaaslike en buitelandse beleggings, die bevordering van ekonomiese groei, en werkskepping te beklemtoon. Hy het ook die verhoogde befondsing vir gesondheid en onderwys verwelkom wat die werwing van noodsaaklike personeel soos dokters, onderwysers en verpleegsters verseker. Hy sê die begroting is ‘n verbintenis om dienslewering te verbeter en kwesbare gemeenskappe te ondersteun:

ENG-HlabisaOnBudget