# Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig ANC-leiers vergader vandag om verdeeldheid oor die nasionale begroting binne die regering van nasionale eenheid te bespreek. Hy het op die Ahmed Kathrada-erfenis-sake-ontbyt gesê die vergadering het ten doel om ooreenstemming te bereik ná die DA besluit het om nie die begroting te steun nie. Mashatile herbevestig die regering is steeds verbind tot goeie dienslewering, ekonomiese hervorming en die versekering dat die begroting die mense se voorkeure weerspieël:
Mashatile bevestig hoëvlakvergadering om begrotingsgeskil in regering op te los [KLANK]
ENG MashatileOnBudgetMeeting