# Standard Chartered se hoofekonoom vir Afrika en die Midde-Ooste, Razia Khan, het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se ekonomiese toekoms te midde van onlangse politieke verwikkelinge. Khan sê beleggersentiment is broos as gevolg van globale onsekerhede en binnelandse beleidsverskuiwings. Sy het in gesprek met SABC News die noodsaaklikheid van fiskale dissipline beklemtoon om markvertroue in hierdie uitdagende tye te handhaaf:
Ekonoom maan versigtigheid oor SA se ekonomiese vooruitsigte [KLANK]
ENG-KhanOnEconomy