# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê tariewe uit weerwraak teen die VSA sonder om ‘n volle begrip te hê van hoe hy tot sy besluit gekom het om ‘n 31-persent-tarief op Suid-Afrika in te stel, sal ondeurdag wees. Tau en die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, het ‘n gesamentlike nuuskonferensie gehou oor die regering se strategiese benadering tot die nuwe Amerikaanse tariewe. Tau sê onlangse Amerikaanse handelsbeleide het die multilaterale stelsel beïnvloed:
Minister Parks Tau waarsku teen tariewe uit weerwraak sonder duidelikheid van die VSA [KLANK]
ENG TauOnClarity