# Die African Transformation Movement versoek die Parlement om die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, te dagvaar oor die hantering van die Timothy Omotoso-saak. Omotoso is in die Hooggeregshof in Gqeberha vrygespreek op 32 aanklagte, insluitend verkragting en mensehandel. Zama Ntshona van die ATM kritiseer die NVG se prestasie in hoëprofielvervolgings met verwysing na aanklaers wat versuim om toepaslik op te tree. Hy eis dringende parlementêre ingryping om openbare vertroue te herstel:
ATM eis aanspreeklikheid in Omotoso-saak [KLANK]
ENG-NtshonaOnNPA