# ActionSA sê die DA is ten volle binne sy reg om regstappe in te stel teen die voorgestelde BTW-verhoging. Die party sê hoewel hy nie met die benadering saamstem nie, erken hy regsmetodes kan in ‘n grondwetlike demokrasie toegepas word. Hy het met verskeie partye in gesprek getree, insluitende die DA, die MK-party en die EFF, om die belastingverhogings te keer. Athol Trollip van ActionSA hou vol die belangrikste prioriteit moet wees om die onregverdigde belastingverhogings te stop, terwyl verantwoordelike regeringsbesteding verseker word:
ActionSA sê die DA is geregtig om regstappe te doen oor BTW-verhoging [KLANK]
ENG TrollipOnDA