Skip to content

Saftu sê DA se teenkanting teen BTW-verhoging is nie pro-armoedebewus nie [KLANK]

# Die vakbond Saftu sê die DA se onlangse teenkanting teen die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent is nie bewys dat hy armoede wil verlig nie, maar omdat hy gekant is teen die herverdeling van rykdom. Die DA dien vandag hofstukke by die Wes-Kaapse Hooggeregshof in om die Parlement se aanvaarding van die 2025/2026 nasionale begroting uit te daag. Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê die DA wil rykes beskerm, nie armes nie:

ENG NewtonVATIncrease