# Die GOOD-party se leier, Patricia de Lille, sê dis nie nou tyd vir partye se houdings en politiekery nie, maar vir dapper nasionale besluitneming om Suid-Afrika se prioriteite te identifiseer en daaraan te werk. Die ANC het Woensdag daarin geslaag om die fiskale raamwerk en belastingvoorstelle onderliggend aan die nasionale begroting in die Nasionale Vergadering aanvaar te kry. De Lille sê die vooruitsigte vir ekonomiese groei bly haglik en onvoldoende om armoede, werkloosheid en ongelykheid aan te spreek:
Patricia de Lille maan partye om saam te werk en land se behoeftes voorop te stel [KLANK]
ENG PatriciaonEconomicGrowth