# Die voorsitter van die Parlement se staande komitee oor Finansies en ANC-lid, Joe Maswanganyi, het bewerings van prosedurele onreëlmatighede met die begroting van die hand gewys. Hy sê die komitee het behoorlike prosesse gevolg, insluitend om openbare verhoor-advertensies uit te reik, die ontvangs van 51 voorleggings, en om die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se insette te oorweeg. Maswanganyi het lede van die Parlement aangemoedig om vir die verslag te stem in die belang van burgers en nie partypolitiek nie:
Maswanganyi dring aan behoorlike prosesse is gevolg in goedkeuring van fiskale verslag [KLANK]
ENG MaswanganyiOnReport