# Die MK-party dreig met moontlike regstappe indien die 2025 fiskale raamwerkverslag nie teruggestuur word na die Parlement se finansiële komitee vir behoorlike beraadslaging nie. Hulle sluit aan by die DA en EFF om die verslag se geldigheid uit te daag, wat nodig is om die begroting te kan afhandel. Die party se hoofsweep, Mzwanele Manyi, het in die parlementêre debat prosedurele onreëlmatighede aangehaal en waarsku die versuim om op te tree skep ‘n gevaarlike presedent om parlementêre prosedures te manipuleer:
MK-party dreig met regstappe as fiskale raamwerkverslag nie teruggestuur word nie [KLANK]
ENG ManyiOnReport