# Rise Mzansi sê dit sal die regering se fiskale raamwerk ondersteun, maar dit is gekant teen BTW- en inkomstebelastingverhogings. Die Parlementêre Finansiële Komitee laat hulself 30 dae toe om alternatiewe te vind om 31-miljard-rand in te vorder sonder om sukkelende burgers te belas. Die party voer aan dat die regering eers verkwistende besteding en korrupsie bekamp. Mabine Seabe van Rise Mzansi vra vir doelgerigte besnoeiing van kostes en verbeterde staatsuitgawes om toekomstige begrotingstekorte te voorkom:
Rise Mzansi ondersteun fiskale plan, verwerp BTW en verhogings in inkomstebelasting [KLANK]
ENG SeabeOnFiscalPlan