# Die voorsitter van die Staande Komitee oor Begrotings, Mmusi Maimane, vra dat alle Suid-Afrikaners aan die opebare verhore oor die 2025 Wysigingswetsontwerp oor die Verdeling van Inkomste deelneem. Die verhore wat landswyd gehou word, laat burgers toe om begrotingstoekennings te beïnvloed. Maimane beklemtoon dat openbare insette noodsaaklik is om staatsbesteding te bepaal. Hy moedig besprekings aan oor prioriteite soos onderwys, polisiëring en gesondheidsorg voordat die komitee aanbevelings aan die minister van Finansies, Enoch Godongwana, maak.
Maimane vra vir openbare insette oor Wysigingswetsontwerp