Skip to content

George Munisipaliteit stel houers beskikbaar om onwettige storting te voorkom [KLANK]

# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het reg oor die stad stortingshouers opgerig om onwettige storting te bekamp. Die bakke is groot, duursame houers waarin verskeie soorte afval tydelik gestort en geberg kan word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê 34 stortingshouers is tans reg oor George ontplooi en hulle beplan om in die volgende boekjaar nog by te voeg:

ENG NtobekoonIllegalDumping