# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, verwelkom die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Oortredings. Dis in die provinsie ontplooi om die ondersoek na die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie in Matatiele te versterk en toesig te hou. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê die premier wil hê geregtigheid moet seëvier:
Oos-Kaapse premier verwelkom ontplooiing van spesiale eenheid om Matatiele-verkragtingsaak te ondersoek [KLANK]
ENG KhuselwaonRapeCase