# ActionSA sê hy het Suid-Afrikaners beskerm teen buitensporige belasting en toenemende ekonomiese druk. Dit volg nadat die party ‘n voorstel in die fiskale raamwerkverslag gedoen het wat verseker het dat die verhoging van 0,5-persent in BTW vir die 2025/2026-boekjaar geskrap word. Athol Trollip van ActionSA sê hulle het verseker ‘n plaasvervangende inkomstevoorstel en ooreenstemmende uitgawebesparings word oorweeg, sodat daar vergoed word vir die tekort van 28-miljard-rand as gevolg van die skrapping van belastingverhogings:
ActionSA sê BTW-verhoging en inkorting van belastingraamwerk in die begroting is geskrap [KLANK]
ENG TrollipOnBudget