Skip to content

Eskom loof Emfuleni se betaling ingevolge nuwe ooreenkoms [KLANK]

# Eskom en die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in Gauteng het ‘n belangrike mylpaal bereik met die munisipaliteit wat sy elektrisiteitsrekening vir die eerste keer in maande ten volle betaal het. Dit volg na die ondertekening van die verspreidingsagentkap-ooreenkoms in Oktober wat Eskom die diensverskaffer gemaak het. Eskom streekswoordvoerder, Amanda Qithi sê die venootskap het tot hoër betaalvlakke gelei, het voorsieningbetroubaarheid verbeter, en infrastruktuuronderhoud verbeter:

 

ENG QithiOnFullPayment