# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, versoek meer geslagsgeweldbewustheid in skole nadat ‘n sewe-jarige meisie verlede Oktober in ‘n klaskamer by die Bergview College in Matatiele, in die Oos-Kaap verkrag is. Maynier doen ‘n beroep op enigiemand wat bewus is van mishandeling in Wes-Kaapse skole om dit by die SAPD of die Veilige Skole-blitslyn aan te meld:
LUR Maynier bepleit geslagsgeweldbewustheid in skole ná Oos-Kaapse voorval [KLANK]
ENG-MaynierOnAbuse