# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die hoof van die Eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Ondersoeke, Mmantsheke Lekhele, ontplooi om toesig te hou oor die ondersoek na die verkragting van ‘n sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap. Woordvoerder Athlenda Mathe sê Lekhele vergader met ondersoekers om behoorlike omsigtigheid te verseker en seker te maak geregtigheid vind plaas. Sy vra verantwoordelike plasings op sosiale media oor hierdie saak:
SAPD ontplooi hoof van GKS-ondersoeke in Matatiele-verkragtingsaak [KLANK]
ENG-MatheOnMatatiele