Skip to content

Suid-Afrikaanse kunstenaars dring aan op bekendstelling van Mzanzi Goue Ekonomie befondsinguitslae [KLANK]

# Suid-Afrikaanse kunstenaars, asook nasionale organisasies, het ‘n beroep op die minister van Sport, Gayton Mckenzie, gedoen om die uitslae van die Mzanzi Goue Ekonomie befondsingaansoeke bekend te maak. Hulle het kommer uitgespreek dat die proses nie duidelik is nie, insluitend die kansellasie van aansoeke en verwarrende kommunikasie deur die Departement van Sport, Kuns en Kultuur. Woordvoerder, Zama Ntshona, sê kunstenaars dring aan op deursigtigheid, duideliker riglyne, en die inklusiewe aansoekproses om regverdige toegang tot befondsing te verseker:

ENG-NtshonaOnFunds