# Sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het bevestig dat die ANC Nasionale Hoofraad van die party vanaf 8 to 12 Desember in Johannesburg gehou sal word. Hy sê die Nasionale Uitvoerende Komitee het alle strukture gevra om te fokus op die tema, “70 jaar van die Vryheidsmanifes, voorwaarts met hernuwing en radikale sosio-ekonomiese transformasie”. Hy het beklemtoon dat die vergadering sal dien as ‘n kritieke platform vir politieke opvoeding en kollektiewe nabetragting:
ANC Nasionale Hoofraad sal fokus op 70 jaar van die Vryheidsmanifes [KLANK]
ENG-MbalulaOnGeneralCouncil