Skip to content

Owerheid bied simposium oor grensbeheer aan voor die G20-beraad [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid, in vennootskap met Brand South Africa en die Instituut vir Globale Dialoog, bied ‘n simposium in Pretoria aan oor grens- en migrasiebeheer om korrupsie hok te slaan. Afgevaardigdes sal wetenskaplike oplossings deel oor die beveiliging van Suid-Afrika se grense. Dit volg nadat 33 amptenare sedert April 2023 afgedank is. Die woordvoerder, Mmemme Mogotsi, beklemtoon korrupsie bly ‘n groot kwessie wat uitgeroei moet word:

ENG-MogotsiOncolloquium