Skip to content

Regterlike Dienskommissie begin met onderhoude om vakatures in die Verkiesings- en Arbeidshof te vul

# ​Die Regterlike Dienskommissie voer vandag onderhoude om vakatures in die Verkiesings- en Arbeidshowe te vul. Regter Leicester Adams van die Gautengse Hooggeregshof is die enigste kandidaat vir die pos in die Verkiesingshof. Tapiwa Cecilia Gandidze, advokaat Bartholomew Ford, advokaat Suzanna Josephine Harvey, en Dawn Millecent Norton is die vier kandidate waarmee onderhoude gevoer word vir die drie poste in die Arbeidshof. Die onderhoude sal by die WNNR Internasionale Konvensiesentrum in Pretoria plaasvind.