Skip to content

ActionSA Women’s Forum sê Bergville College blyk meer te fokus op beskerming van sy reputasie [KLANK]

# ActionSA se Vroueforum sê dis kommerwekkend dat die Bergville College-skool in die Oos-Kaap skynbaar meer fokus op die beskerming van sy reputasie eerder as om sy samewerking aan wetstoepassers te gee om geregtigheid te verseker vir die sewejarige verkragting-slagoffer, Cwecwe. Die party sê skole moet ‘n plek van veiligheid vir kinders wees, nie ruimtes waar hulle kwesbaar is vir misdadigers nie. Mpumi Edward van ActionSA sê hulle pleit deurlopend vir geen verdraagsaamheid teen geslagsgeweld:

ENG MpumionReputation