# ActionSA sê die party het Sondag met die ANC vergader om die benadering tot die 2025/2026 nasionale begroting te bespreek. Die ANC het met partye binne en buite die regering van nasionale eenheid vergader om ‘n ooreenkoms oor die begroting te bereik, voor die Parlement daaroor stem. Alan Beesley van ActionSA sê die party het ‘n lang lys van sy begrotingshervormings opsy gesit in ruil vir sy voorwaardelike ondersteuning van die begroting se goedkeuring Woensdag, met streng voorwaardes:
ActionSA sê hy sal verseker burgers word beskerm teen buitensporige belasting [KLANK]
ENG AlanonTaxiReversal