Skip to content

Onverwagse ontwikkeling in Soshanguve-moorde, Zimbabwiese burger geïdentifiseer terwyl hy in aanhouding is [KLANK]

# Die saak teen ‘n Zimbabwiese burger wat beskuldig word van die moord op ses gemeenskapspatrolleerders in Soshanguve, word vandag hervat in die Landdroshof in Pretoria-Noord vir die konsolidering van aanklagte. Hy het gister in die hof verskyn op verskeie aanklagte van moord, poging tot moord en roof met verswarende omstandighede. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die beskuldigde is in ‘n afsonderlike saak gearresteer en uitgeken in  identiteitsparade terwyl hy in aanhouding was:

ENG MahanjanaOnSoshanguveCase