Skip to content

Eskom gaan minister George se besluite oor emmissievrystelling hersien

# Eskom sal die besluit hersie nvan die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, oor sy vrystelling vir uitstalings. Die beslissing raak die vlakke vir swaeldioksied, stofdeeltjies en stikstofoksied by sleutel-kragstasies. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena sê die beslissing beteken Medupi, Majuba, Matimba, Kendal, Lethabo, Tutuka, Matla, en Duvha kan in bedryf bly. Sy sê Eskom bly verbind tot nakoming, omgewingsverantwoordelikheid en deurlopende skakeling by reguleerders en belanghebbendes.