Skip to content

Solidariteit eis dat ANC waninligting oor Amerikaanse diplomatieke krisis beëindig [KLANK]

# Die vakbond Solidariteit sê die ANC moet ophou om hulle en AfriForum die skuld te gee vir die diplomatieke krisis met die VSA wat deur die ANC se beleide veroorsaak word. Die vakbond ontken bewerings oor die verspreiding van vals inligting in die buiteland en onderstreep dat hy nog nooit vir sanksies gevra het of beweer het daar is volksmoord teen wit mense in Suid-Afrika nie. Flip Buys van Solidariteit sê die ANC se optrede moet die skuld kry as Suid-Afrika nie meer deel van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika mag wees nie:

AFR BuysOnDisinformation