Skip to content

Ramaphosa gaan Vroue- Ekonomiese Vergadering toespreek [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede by die Vroue- Ekonomiese Vergadering in Sandton, Johannesburg. Die privaat sektor, burgerlike samelewing, vroue-organisasies en die regering werk saam om die Vroue- Ekonomiese Vergadering te vorm. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê dis ʼn poging om die deelname van sakeondernemings in die besit van vroue in belangrike areas van die ekonomie te fasiliteer:

ENG MagwenyaOnAssembly