Skip to content

Ramaphosa vra plaaslike regering om water- en sanitasiedienste te versterk [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het plaaslike regerings gevra om te fokus op die verbetering van water- en sanitasiedienste. Hy het op die Nasionale Water- en Sanitasie-Indaba in Midrand, Gauteng, gepraat en gevra vir beter spanwerk tussen nasionale en plaaslike regerings, wateragentskappe en die privaat sektor. Ramaphosa het ook die munisipaliteite aangemoedig om gebruik te maak van die beskikbare ontwikkelingstoelae vir stede en die toelae vir munisipale infrastruktuur om dienslewering te verbeter:

ENG RamaphosaOnServices