# Die Kabinet het voortgesette waninligtingsveldtogte deur Solidariteit en AfriForum ten sterkste veroordeel. Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het aan die media gesê die beskuldigings is misleidend, skadelik en verdraai die feite, wat pogings ondermyn om misdaad te bekamp en geregtigheid vir alle Suid-Afrikaners te verseker:
Kabinet kap Solidariteit en AfriForum oor waninligting rondom plaasmoorde [KLANK]
ENG NtshavheniOnAccusations