Skip to content

Ramaphosa ontvang geloofsbriewe van aangewese hoofde van sendings [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sal vandag geloofsbriewe van aangewese hoofde van sendings ontvang by die Sefako Makgatho presidensiële gastehuis in Pretoria. Die hoofde verteenwoordig 14 lande. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die lande wat verteenwoordig sal word, sluit in die Republiek die Kongo, Rusland, Japan, Senegal, Portugal en Kanada:

ENG MagwenyaOnLettersCredence