Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling bied volgende maand Afrika-kinderberaad aan [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, in vennootskap met die Nelson Mandela Kinderfonds, sal die Afrika Kinderberaad van 4 tot 7 April in Johannesburg aanbied. Die geleentheid sal een-duisend-300 kinders van regoor Afrika bymekaarbring, met 300 wat persoonlik daar sal wees met  een-duisend wat virtueel gaan deelneem. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die beraad sal fokus op kinderregte, geslagsgebaseerde geweld en inklusiewe verteenwoordiging vir minderbevoorregte groepe:

ENG FutshaneOnSummit