# Die Automobiel-Assosiasie het die Gautrein-uitbreiding as ‘n foutiewe besluit afgekraak, omdat daar ‘n vyf-miljoen afname in passasiers oor die laaste vier jaar was. Tenspyte van finansiële uitdagings, beplan owerhede ‘n 120-mijard-rand uitbreiding, en beweer dit sal 125-duisend werkgeleenthede skep. Eleanor Mavimbela van die AA voer aan dat die fondse eerder gebruik moet word om paaie, taxis en busse te verbeter wat meer mense sal bevoordeel. Hulle waarsku dat die Gautrein steeds ‘n elitistiese diens bly, en vra dat die regerring moet belê in inklusiewe vervoeroplossings wat alle Suid-Afrikaners bevoordeel.
Automobiel-Assosiasie kritiseer R120-billion Gautrein-uitbreiding te midde van ‘n afname in passasiers [KLANK]
ENG-MavimbelaOnGautrain