# ‘n Professor in Politieke Wetenskap aan UNISA, Dirk Kotzé, het beklemtoon Suid-Afrika se volgende ambassadeur in Amerika moet ‘n beroepsdiplomaat wees en nie ‘n politieke aanstelling nie. Dit volg op die terugkeer van die voormalige Amerikaanse ambassadeur, Ebrahim Rasool, wat gedwing is om die land te verlaat. Kotzé het aan Newzroom Afrika gesê ‘n ervare diplomaat sal die ingewikkelde internasionale betrekkinge beter hanteer en verseker dat Suid-Afrika se belange doeltreffend verteenwoordig word:
UNISA-professor vra beroepsdiplomaat moet volgende ambassadeur in Amerika word [KLANK]
ENG-KotzeOnDiplomat