# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Water en Sanitasie en die Groter Kaapstad-waterfonds het byna 63-duisend hektaar uitheemse plantpesies verwyder. Die opruiming van hierdie uitheemse plante is deel van die stad se veelvoudige Nuwe Waterprogram, wat beoog om teen 2030 ‘n ekstra 300-miljoen-liter water per dag by die stad se watervoorsiening te voeg. Die LUR vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die watervoordele wat tot dusver behaal is, herwin 48-miljoen-liter per dag:
Uitwissing van uitheemse plantspesies besorg 48-miljoen-liter water daagliks aan Kaapstad [KLANK]
ENG ZahidonInvasivePlants