Skip to content

Cosatu verwelkom regering se maatreëls om die ArcelorMittal-aanleg te behou [KLANK]

# Cosatu is bly dat die regering Arcelor Mittal Suid-Afrika help om sy langstaalaanleg in Newcastle, KwaZulu-Natal, in bedryf te hou terwyl ‘n oplossing gesoek word om dit volhoubaar te maak. Die maatskappy het in Januarie aangekondig dat hy sy aanlegte in Newcastle en in Vereeniging, Gauteng, gaan sluit aangesien dit nie meer lewensvatbaar is nie weens buitengewone hoë energie- en vervoerkoste. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê volgens die staalvervaardiger sal drie-duisend-500 regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede geraak word:

ENG ZaneleonArcelorMittalPlant