Skip to content

Kganyago waarsku teen ekonomiese gevaar as SA AGOA-handelsvoordele verloor [KLANK]

# Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê dit kan die ekonomie knou as die handelsvoordele van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika verloor word. Hy waarsku dit kan uitvoere verswak, groei vertraag en druk op die rand plaas. Die uitwerking daarvan kan vererger as Amerikaanse tariewe bygevoeg word, wat sal lei tot hoër inflasie en ‘n strenger monetêre beleid. Kganyago bepleit ekonomiese hervormings en bestendige beleide om handel en finansiële bestendigheid te beskerm:

ENG KganyagoOnAGOA